AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Memory Ranch - Wat n plesie | #305538

Memory Ranch
Wat n plesie

Hallo julle

Net n kort email om vir julle baie dankie te se vir die voorreg om 4 Januarie by julle te kon oorslaap. Julle vriendelikheid en bereidwilligheid om te help was regtig vervrissend in vandag se tyd van slegte diens. Niks was vir julle te veel moeite nie.

Nie net was die chalets pragtig en netjies nie, julle pryse is billik en mense soos julle maak dit moonlik vir almal om te kan oorslaap.

Julle sal ons definitief in die toekoms weer sien, jaar na jaar na jaar en ek sal julle aanbeveel by al my vriende en familie.

Weereens baie dankie.

Date:

Company: Memory Ranch

Country: South Africa   City: Tromsburg

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google