AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Purple Turtle Movz - Dankie Sandra vir goeie kliente diens | #182720

Purple Turtle Movz
Dankie Sandra vir goeie kliente diens

Ek het onlangs van jul diens gebruik gemaak. Ons het getrek vanaf die Kaap na Johannesburg. Ons was heeltyd ophoogte gehou voor die trek en tydens die trek. Ek moet se dit het my gerus gestel. Dankie vir n goeie diens sal julle aanbeveel.

Dankie Sandra

Date:

Company: Purple Turtle Movz

Country: South Africa   City: Western Cape

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google