AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Purple Turtle Movz - Beste Diens wat ek al gesien het op kort kennis | #173416

Purple Turtle Movz
Beste Diens wat ek al gesien het op kort kennis

Ek wil net dit asb met julle almal deel hier op HelloPeter:

Ek het so paar weke terug n Removal Company se Kwotasie aanvaar, teen my spyt. Ek het getrek vanaf Kaap na Johannesburg. Ek het aan hul die 50% Deposit betaal en alles was reg. Selfde oggend voor hulle kom laai laat weet hul my hul is vol, en hul kan my nie meer help nie en hul sal die geld terug betaal, en dit is gedoen, En toe moes ek binne 2 ure iemand anders kry, en dis waar Purple Turtle Movz in kom.
Niel het vir my die kwotasie gestuur, en glo my dit was baie goedkoper as die vorige ouens. Hy het ook gese hulle kan binne die volgende 30min n trok uit stuur, en ek het hul Kwotasie aanvaar.
Marco het vir my die vorms gestuur en ek het hulle betaal. Die span was binne 20min daar en het begin laai.
Almal baie vriendelik!!!
Alles was klaar gelaai en verpak binne 2ure, en glo my daar was baie goed.
En na 2 dae het ek al my meubels ontvang in Johannesburg.
So as julle eendag met dieselfde probleem as ek sit, weet julle wie om te bel "PURPLE TURTLE MOVZ"
Marco an Niel julle kan trots wees op julle wonderlike span van Purple Turtle Movz.

Sal julle defnitief aanbeveel.
Groete
Rohan

Date:

Company: Purple Turtle Movz

Country: South Africa   City: Cape Town

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google