AfricaComplaints.com » Cars & Transport

Satinsky Group Of Companies

Ek het so /- 2 weke terug 'n voertuig by satinsky gekoop, die voertuig MOES al afgelewer gewees het, maar die verskoning wat daar heeltyd gebruik word is dat dit jaar einde is (was) en dat hulle dit so gou moontlik sal kom aflewer.

Het hulle weer vandag gekontak om te vra wanneer die voertuig afgelewer word, elke keer se storie is dat hulle "call centre" my sal kontak om tyd te reel.

Ek is besig om stadig te raak vir verskonings, die asuransie het al geld afgetrek vir 'n ding wat ek nog nie het nie.

Nou wonder ek hoe gaan dit net nie wees om my geld uit die plek te kry nie.

Date:

Company: Satinsky Group Of Companies

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google