AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Pretoria Noord Toyota - Roadworthy certificate but lights not working | #60592

Pretoria Noord Toyota
Roadworthy certificate but lights not working

Goeie dag,

My seun het n 2002 C230 Mercedes Benz byToyota Pretoria Noord H/V Burger en Rachel de Beer strate gekoop, met registrasie nommer XKG070GP die verkoopsdame se naam is Lea. Hy moes al die voertuig verskeie kere terug vat sodat hulle die foute kan herstel en as hy hom terug kry is niks gedoen nie en al sy brandstof is uit gery. Die foute is die volgende

1. Die agterste bumper se klips is gebreek so hy is nie vas nie
2. Die sunroof visor hak vas as jy hom oopmaak
3. Die ligte bly blaas dan sit hulle net n nuwe groeilamp in en twee dae later blaas dit
weer.
4. Elke keer as hy terug kom van die workshop af is daar n nuwe of duik in die
voertuig, die agterste en voorste bumper het nou duike en krappe op wat nie daar
was nie.
Hulle het reeds die aircon reg gemaak en die heat sensor, maar weier nou om enige iets verder reg te maak hulle se dit gaan hulle te veel geld kos en dan maak hulle geen profyt op die voertuig nie.

Nou vra ek is dit regverdig.

Date:

Company: Pretoria Noord Toyota

Country: South Africa   City: Pretoria Noord

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google