AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Delta Autoland - 150% al die pad | #184396

Delta Autoland
150% al die pad

Ek het regtig gesukel om n voertuig te koop. Elke plek wat jy aan kan dink het my af gewys of nie eers terug gebel nie. Attie en sy vrou Eloise het my so goed laat voel. Ek het al begin dink dis te goed om waar te wees. Jy word werklik soos n R1m klient. Uitstekende verduideliking van die kontrak. Die voertuig word in detail aan jou verduidelik.
Dit was een van die beste ervaarings wat ek nog gehaad het. Die voertuig is deur Attie self aan my afgelewer met die wete van hoe besig hulle moet wees.

Baie Dankie

Date:

Company: Delta Autoland

Country: South Africa   City: Silverton

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google