AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Pep - Mense wat nie kan somme doen agter tille | #73465

Pep
Mense wat nie kan somme doen agter tille

Ek was in Pep home op saterdag 23/03/2013 die goed wat ek gekoop het werk uit op R81.95 ek het ongelukkig slegs R200.00 by my en dan kleingeld met die gevolg is ek gee vir hom die R200.00 noot en 'n R2.00 ek wil dus he hy moet die R1.95 af trek van die R2.00 sodat ek nie met nog kleingeld rondloop nie. Sal die persoon agter die till nie vir my vra wat moet hy met die R2.00 doen ek se vir hom trek dit af dan hoef ek nie so baie kleingeld terug te kry nie duidelik verstaan hy nie want hy praat net engels en niks meer nie. Ek se vir hom druk in op die till R202.00 hy sal dit so vat nee jammer hulle stelsel werk nie so nie. Die bestuurder sien ek vererg my hy kom lig my ook in dat hulle stelsel dit nie toelaat nie, maar net voor ek by pep home instap was ek in pep waar ek weer soos altyd uitstekende diens ontvang het en ook vir die dame die geld so gegee het en sy kon dit insit op die till en vir my die regte kleingeld gee. Hoe kan pep checkers al daai plekke dit doen? ek is ontevrede met die diens dis omdat mense wat nie somme kan doen agter die tille staan en geen idee het wat gedoen moet word nie...

Date:

Company: Pep

Country: South Africa   City: Fleurdal shopping mall B

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google