AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Spur Steak Ranches - UITSTEKENDE DIENS ONTVANG! | #295808

Spur Steak Ranches
UITSTEKENDE DIENS ONTVANG!

Ek en my man was oppad van Mosselbaai na Kaapstad en het gestop by die Spur vir 'n lekker middagete. Ons het so 'n "klein" probleempie ondervind in die badkamer en ek het vir JC geroep om dit vir hom te noem. Hy was baie vriendelik en behulpsaam en het ONMIDDELLIK aandag aan die probleem gegee.Net voor ons gery het, het ek weer badkamer toe gegaan en alles in 'n uitstekende toestand gevind.

Ek wil net baie dankie s? vir 'n bestuurder soos JC, in 'n SA waar "alles" deesdae agteruit gaan, vir sy vinnige optrede en flinke diens. Dis was lekker om by 'n plek te kon eet waar mens nog sulke uitstekende diens kry.

Well done JC, jy is goud werd vir die Spur! Doen so voort!

Mynie Cloete

Date:

Company: Spur Steak Ranches

Country: South Africa   City: Mountain Ridge Riversd

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google