AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Arthur Wienberg & Co - Arthur pen dragon... without the pen | #35681

Arthur Wienberg & Co
Arthur pen dragon... without the pen

Die Mees Onredelikste man wat ek al ooit te na gekom het.

Hy is die ongeskukste, onbeskofte mees narsistiese man, wat nie weet hoe om ordentlik met n mens te praat nie. Hy is mal oor drama en as daar nie drama is nie dan veroorsaak hy die drama.

Hy kom tevore as baie "nice" man aan die wat hy nie ken nie, maar die wie hy ken behandel hy soos gemors.
Ek is DOOD seker dat ek nie die enigste persoon is wat so oor die man voel nie.

Ek weet nie hoe hy n suksesvolle besigheid kan bestuur en soveel kliente kan he duur so n aaklige man te wees teenoor daardie mense wie hy naby aan is nie, maar ek is seker daarvan as sy kliente wie geld in sy sak sit weet watse tiepe man hy is sal hy gou sonder n besigheid op die straat beland.

Arthur Wienberg & Co... Bly Weg!!!

Date:

Company: Arthur Wienberg & Co

Country: South Africa   City: Cape Town

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google