Elrie Steenkamp van Debtsolve Potchefstroom is die mees onbeskofste persoon wat ek nog in die industrie teegekom het, Sy is onprofessioneel en aanvallend teenoor kliente. Sy dreig kliente en het 'n uiters swak houding. Sy bel 'n klient se werkgewer en dreig dat sy 'n beslaglegging op haar salaris gaan doen terwyl daar bewyse is dat daar vir 3 maande agtereenvolgend wel betalings gedoen is. Sy verneder kliente en stel hulle in 'n slegte posisie by hulle werkgewer wat ook kan veroorsaak dat daardie persoon haar werk kan verloor. Ek het persoonlik hulle kantoor besoek en verduidelik hoe waar en wanneer die betalings gedoen gaan word en dan ontvang ek nog steeds dreig eposse. Mense soos sy hoort nie in so 'n Industrie nie. Sy is definitief nie 'n aanwins vir haar werkgewer nie. Sy gaan iewers in warm water beland agv haar houding.
0 comments