Arthur Wienberg & Co
Arthur pen dragon... without the pen
Die Mees Onredelikste man wat ek al ooit te na gekom het. Hy is die ongeskukste, onbeskofte mees narsistiese man, wat nie weet hoe om ordentlik met n mens te praat nie. Hy is mal oor drama en as daar nie drama is nie dan veroorsaak hy die drama. Hy kom tevore as baie "nice" man aan die ...