AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: All Wear Manufacturers And Exporters - Geen Takt! | #96114

All Wear Manufacturers And Exporters
Geen Takt!

Ek het All Wear geskakel om uit te vind of hulle aan die publiek winters skool drag sal verskaf, die antwoord was toe nee, ek het verduidelik dat ek nie kan R500.00 betaal vir my graad 1 dogtertjie vir n sweetpakkie nie, ek vra toe vir Mnr Botha hoe dit sal werk as mens n klein handel besigheid begin en by hulle wil n kontrak sluit, hy vra toe vir my hoe wil ek n besigheid bedryf as ek nie geld het vir een sweetpak nie.
ek voel die manier waarop hy my behandel het is ongevraagd, ek wil ook graag die beste he vir my kind en is seker daar is ander mense in dieselfde posissie as ek. Ek het ook die skoolbank al gekontak maar daar is nie skool sweetpakkies nie.

Date:

Company: All Wear Manufacturers And Exporters

Country: South Africa   City: New Castle

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google