AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - Staments do not reflect, account frozen | #217250

Standard Bank
Staments do not reflect, account frozen

Graag sal ek wil weet. Ek is by Standardbank sedert ek kan onthou. My besigheid begin met R10-00 uitgebrei tot n groot besigheid. As enkel ouer, sonder onderhoud het ek dit reggekry om beide my kinders te laat studier ook. My besigheid het ek ook n rekening by Standardbank, n Brcp ook. Agv oneerlike mense, Boetieks hulleself likwideer, moes ek onder "Debt councelling" gaan. Ek betaal my Brcp nog af, die rekening verskyn nie op my internetbankdienste nie. Ek is opgegradeer na n Elite rekeninghouer, Standardbank het in my persoonlike hoedanigheid vir my R100000-00 oortrokke fasiliteit gegee, ek het nie gevra daarvoor nie, my Besigheid R20-000."Debt Councelling"het nie my besigheid betrokke gemaak nie, volgens wet mag jy nie, maar so is my BRCP gevries, wil graag die rede daarvoor weet? as ek met R10-00 n besigheid kon opbou, en tans is ek besig met n ander besigheid, maar ek kan nie my BRCP revolve nie. Ek het Standardbank behalwe vir Brcp vir geen skuld gevra, ek het n R100-000, R20-000 oortrokke rekenings gekry, n Kredietkaart met R71-000 en R68-000 gekry. Ek glo dis omdat ek my lewe lank n eerlike klient was en die gelde was alles in my besigheid teruggeploeg, maar agv oneerlike mense in die situasie beland

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google