AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Pretoria West Hospital - Sonder asem | #247418

Pretoria West Hospital
Sonder asem

My pa is vir die af geloope jaar en n half behandel vir brongietes en is 30ste op geneem met geen drip niks, op sy xtrale wys dat hy baie vog op sy longe het en hy kan skaars asem haal! Hyt vanoggend baie vroeg gebel om tese dat hy baie naar en siek voel! So ander worde hy word net nou al hoe sieker! Hy was in die 90 gesteek met n mes en (daardie) long maak nou die probleem en toe hy dit vir hul try se wil hul niks weet, so hou hul hom nou daar om daar dood tegaan want hul doen dan nou niks vir die 3de dag hul is ongeskuk daar en die pille en meds kom nooit op tyd wat hul an wys dit sal daar wees nie! Hul het gister probeer n drip op sit en toe sy nie reg kom dat hy moet loop na daar n naald in sy hand is vir dag 2 nie toe los die susster aan diens some die drip net so! So as dinge nou nie volgens haar gaan nie dan meen sy dat sy dit somer net so gaan los en laat die mense net sieker word daar! My pa is nou baie meer siek as wat hy die dag daar in gegaan het ek het n foto op my foon van hoe sy long lyk hul weet ook hoe erg dit lyk maar nou los hul hom daar sonder behandeling! Lyk my hul weet nie hoe swaar dit is as jy nie asem kry nie en nog minder om tesien hoe swaar my pa kry nie

Date:

Company: Pretoria West Hospital

Country: South Africa   City: West

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google