Ek wg nog steeds na weke se emails, skrale beloftes om my te kontak.
capitec voel niks vir ons as kliente nie, net soos die ander groot banke geraak, useless werknemers in kliente diens afdeling wat niks beteken ni, net salaris trek wat ons as kliente voor betaal!!!
0 comments