AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: SA Warranties - Waar voor betaal ons | #118270

SA Warranties
Waar voor betaal ons

Toe ek my kar gekoop het kry ek n pragtige blou boekie wat absoluut niks beteken nie daar was onderdele wat gedek word in daai boek wat geen handelaar aanvaar nie ek sal graag my geld elke sent wat ek betaal het vir daai so genaamde waarborg wat niks beteken nie ek persoonlik dink dit is derekte diefstal om daai waarborg eers voortestel aan enige iemand sa warranties moet gedagvaar word en elke sent terug gee wat hulle by ons mense gevat het want hel dit is die swakste diens wat ek al beleef het hulle vat maar gee niks

Date:

Company: SA Warranties

Country: South Africa   City: Sentral

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google