AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Telkom - Geen terug voering | #47035

Telkom
Geen terug voering

Ek is so woedend, ons het drie weke terug begin om met Rassie in kontak te kom oor die lyne wat op ons name oor gedra moes word en geskyf te word.
Ek werk nie by Telkom nie en niemand het elke stap op papier gesit of vir my gese nie elke dag was daar iets anders. R700 per lyn wat oor gedra moes word later.
3 dae voor ons moes trek het ek uit gevind geen order was deur om die lyne te skyf nie, as Meisie nie hier in gestap het nie het ons van niks geweet nie. Ek kan nie glo niemand kan ons reg help nie.
Nou moet ons wag en nog R2100.00 later betaal. Ons het ook belangrike kliente. Lukas en Rassie antwoord sommer nie emails as dit nei is hoe dit werk nie, ek werk nie by telkom nie hulp sou waardeur geword het.

Date:

Company: Telkom

Country: South Africa   City: Bedfordview

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google