Ek kan nie glo hulle diens is so swak nie en lee beloftes van geld wat seker dae sal betaal word en dan gebeur dit nie, hulle is die grootste skelms wat ek al mee te doen gehad het.
Hulle se hulle vat elke maand waterlesings (wat nie gebeur nie) en on as eienaars moet daarvoor betaal, so ook daar is altyd n storie as n mens hulle kontak nou net mooi moeg daarvoor.
0 comments