My DSTV is die avgelope maand en n half elke ogend af dan moet ek hulle bel of na die naste multichoice agent toe ry en dit weer gaan aan skakel. My rekening is opdatum betaal en dit raak nou belaglik om elke ogend hulle te bel om dit aan te sit. Daar is elke keer n ander storie wat hulle n mens vertel dit is uiters swak diens van multichoice. Mens betaal vir dit wat jy wil kyk en dan sny hulle dit net af soos hulle wil. Dis baie baie SWAK.
0 comments