Ek is virseker by hulle en soos alle ander versekeringsmaatskappye is hulle klokslag om geld te vat vir premies maar... NOU DAT EK MY EERSTE EIS wil indien is hulle afwesig! Ek hou al aan vir amper 1 uur om gehelp te word - en ek moet by die werk kom! SO HULLE AS PATETIES AS DIT BY EISE KOM!!!
VERMY VIRSEKER TEN ALLE KOSTE - JY SAL NIE DIENS KRY AS JY WIL EIS NIE... hou hierdie spasie dop om te hoor of hulle betaal... dit is nou as ek eendag by hulle sal uitkom!
0 comments