AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Sanral - Niemand kan in my huis taal help nie | #297559

Sanral
Niemand kan in my huis taal help nie

Dit help nie om die aanwysings te volg en jou taal te kies nie want die person praat net engels met jou. Ek dog die land is waar almla met almal se te taal laat praat. al wat hulle wil he is jou telefoon nommer wat hulle al klaar het. Hierdie is eintlike a klomp rowers wat net hulle sake wil ryk maak. As hulle se dat iemand sal jou help in jou taal dan moet hulle word hou en tans is dit nie die geval nie. Ek wil ook weet hoe het hulle my voertuie opgespoor as hulle nie die lesensie kantoor gebruik nie. Hulle lieg en bedrieg almal in Gauteng en in Suid Afrika.

Date:

Company: Sanral

Country: South Africa

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google