Geagte (Bl) Absa!
Die graad van julle onbevoegdheid en inkompetensie is onbeskryflik.
Vir meer as 10 jaar probeer ek dat julle nie Mnr JDW Pretorius se kredietkaart state vir my aanstuur nie.
Julle kry dit net nie reg nie!
Gaan kyk asb na die "properties" en u sal merk dat my naam "geblind copy" (BC) is.
Dus weet Mnr JDW Pretorius nie dat ek sy state ontvang nie.
Uit sy oogpunt is dit 'n skending van sy privaatheid!
Verder: ekself het nie meer 'n kredietkaart by ABSA, dus kontroleer julle stelsels!
Riaan van der Walt
0 comments