AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - ABSA IS CLUELESS | #210212

Absa
ABSA IS CLUELESS

Ek is 'n 75 jarige dame, wat meer as 'n uur in 'n ry moet staan by ABSA clearwater, vir 'n verkeerde bank gewaarborgde tjek!

ABSA se personeel is glad nie opgelei om mens self reg tekan help vir die ambassade nie! Ek het vir 'n bank gewaarborgde tjek aangevra, vir my Visum, vir Australie se ambassade. ABSA clearwater, doen vir my 'n tjek van $105.
Ek ry al die pad van Clearwater na Rosebank (waar die Australiese ambassade is), kom daar, nou moet dit nie $105 wees nie maar $130. Ek wonder of ek ooit die dollars gaan terug kry by ABSA! Want hulle verander die tjeks heen en weer, en die geld word van my rekening onttrek, maar wanneer word dit terug betaal? VORIGE EPISODE MET ABSA -MEER AS 'N JAAR NA DIE TYD, NOG GEEN GELD TERUG GEKRY, EN ABSA HET 'N FOUT GEMAAK OP DIE TJEK, EK WAG NOU NOG VIR DAAI R1248.00?

Die ambassade aanvaar toe die tjek, gister middag 4uur kry ek 'n oproep, NEE DIT MOET NOU IN RAND WAARDE WEES. My goeie genugtig mense, kan niemand dit in die BEGIN vir my se nie?

NEE!! almal se net ja dis reg as ek vra! PATETIES!

Stuur julle mense vir behoorlike opleiding! Julle behoort mos te weet en werk omtrent elke dag met die tipe van goed! OF NIE

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: CLEARWATER EN ROSEBANK

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google