AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Nou is ek regtig | #36628

Absa
Nou is ek regtig

Na maande se gesukkel om positiewe terugvoer te kry vanaf Absa, is ek nou regtig. Na hoeveel insidente wat op hello peter geplaas is, het Daphne le Grange geskryf en gese die saak sal ondersoek word. Geen terugvoer van haar of enige ander Absa werknemer nie. Wat moet ek nou nog doen, om vir julle te wys dat hierdie insident besig is om vir Absa n groot verleentheid te raak? Ek gaan hierdie insident opvolg met die media en kyk of ek dan positiewe reaksie kry. Die dreig boodskappe hou net nie op nie, en ek gaan nie n ander persoon se versekering betaal, wat Absa op my naam uitgeneem het nie. As Absa n fout gemaak het, word daar iemand gesoek om die skuld op te plaas, maar as jy n fout maak moet jy die nagevolge dra. Absa, julle stink! Kry julle huis in orde en handel my saak af asb, sodat ek na FNB kan oorgaan, waar n klient soos n mens behandel word. Onthou net, al is ek nie n miljoener nie, ek betaal julle salarisse ook. Moet my nie weer kontak met lee beloftes nie, ek sien al deur julle speletjie. Daphne, wees jou pos waardig en sorteer hierdie insident onmiddellik uit asb!

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google