AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Patetiese diens | #23140

Absa
Patetiese diens

En so duur die patetiese diens van Absa voort. Dit is nou al drie maande en my gelde is nou nog nie terugbetaal nie. Moet my asb. nie weer skakel om te s? julle ondersoek nog die geval nie want julle weet nie wat julle doen nie. Ek soek my geld terug.

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Sanbel

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google