AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Autopage - Beste diens in die wesrand | #257161

Autopage
Beste diens in die wesrand

Ek wil net dankie se vir die goeie diens wat ons ontvang het by autopage randfontein vandag, daardie sales dame Heidi gaan uit haar pad om n goeie diens te lewer aan al haar kliente. Sy stap die laaste myl saam elkeen wat daar in stap ek het vandag daar ingestap en sy het dadelik op gespring en my gegroet en my somer dadelik laat tuis voel by hulle. Sy het alles mooi aan ons verduidelik stap vir stap geen om padjies nie. En sy het die hele tyd gesmile. En ek kon sien dit wat sy doen doen sy met n passie, ek wil net dankie se vir jou vriendelikheid en dankie dat jy daardie ekstra myl stap saam jou kliente. Jy is n aanwins vir enige besigheid. Ek weet dat jy ver sal kom in die lewe.

Date:

Company: Autopage

Country: South Africa   City: Randfontein

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google