Europcar
Petrol Deposit
Ek het 'n huurmotor by Europcar Lanseria gekry. 'n mens moet R750 petrol deposito betaal voor jy die voertuig kan kry en dan as jy die voertuig aan hulle terug besorg met 'n vol tenk sal die R750 terug betaal word in jou bankrekening in. Ek het die huurmotor al 25-03-2013 terug besorg aan Europcar ...