AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Europcar - Petrol Deposit | #82255

Europcar
Petrol Deposit

Ek het 'n huurmotor by Europcar Lanseria gekry. 'n mens moet R750 petrol deposito betaal voor jy
die voertuig kan kry en dan as jy die voertuig aan hulle terug besorg met 'n vol tenk sal die R750 terug betaal word in jou bankrekening in.
Ek het die huurmotor al 25-03-2013 terug besorg aan Europcar en nogsteeds het hulle nie my R750 deposito
aan my terug betaal nie. Ek het al met 'n Amanda, Lorence en Linda gepraat en niemand skakel my terug nie.
Ek het al die hoof "call centre" gebel en niemand kan my daar help nie.
Ek is nou al mooi opgewerk met Europcar se swak diens en sal nooit ooit weer van hul gebruik maak nie.

Date:

Company: Europcar

Country: South Africa   City: Lanseria

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google