Dis 'n alewige stryd om ons bank state by FNB te kry.
Dit is veronderstel om na ons toe ge-epos te word en sekere maande werk die proses great maar kyk wat is vandag se datum en ons wag steeds vir ons bank state vir FURNITURE CENTRE PRETORIA NOORD en PIRAMO TRADING IN ALL ASPECTS.
Vra mens later daarvoor dan wil FNB weer R30 per bladsy daarvoor charge.
Ek sukkel nou al 2 jaar lank met FNB om tog net ons bank state BETYDS per epos by ons uit te kry maar ons kom net mooi niks verder nie.
Die goed l? nie in ons spam folder nie en daar is geen blok op die ontvang van ons bank state nie.
AS die goed dalk terug gestuur word na FNB toe dan verwittig FNB ons ook nie dat die goed terug gestuur word nie.
Ek is nou FINAAL MOEG vir wat lyk soos FNB se slapgat-geit om die bank state betyds by ons uit te kry.
WAT MOET EK NOG DOEN???
0 comments