AfricaComplaints.com » Traveling & Tourism » Complaint / review: Kulula.com - 4 OPROEPE - 4 VERSKILLENDE ANTWOORDE OP PROBLEEM | #232918

Kulula.com
4 OPROEPE - 4 VERSKILLENDE ANTWOORDE OP PROBLEEM

My dogter het vir my en my vrou via die internet geboek op Kulula - sy het ongelukkig my vrou se noemnaam gebruik met bespreking in plaas van haar doopname. Nodeloos om te se met inboek was daar toe groot probleme - die inboekagent het geweier dat sy vlieg op die huidige kaartjie. Hy het aanbeveel dat ek 'n ander kaartjie koop anders kan sy nie vlieg nie. Louis het belowe dat die geld terugbetaal sal word van die ou kaartjie omdat ek 'n nuwe een net daar moes koop. Vlgs Louis sou terugbetaling 48-72 uur geneem het. Die gebeure vind plaas op 8 Okt. Op 11 Okt skakel ek klientedienssentrum - praat met Natasha. Sy het saak ondersoek en my later op my sel gebel om te bevestig dat sy toestemming het om terugbetaling te doen en dit sal ook 24-72 uur duur. Dit is nou 'n week later - geen terugbetaling! Ek skakel maar toe weer., en praat met Jenny-Leigh(?) wat my meedeel dat dit nie maatskappy beleid is om terugbetalings te maak nie. My probleem is 4 oproepe... vier verskillende antwoorde-en steeds nie my geld. Julle neem mos die oproepe op - gaan luister daarna en verstaan hoekom ek ongelukkig is! Gelukkig vlieg Mango ook nou van George... ek twyfel sterk of ek weer met jul sal vli

Date:

Company: Kulula.com

Country: South Africa   City: George / Call Centre Ca

Category: Traveling & Tourism

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google