Kulula.com
4 OPROEPE - 4 VERSKILLENDE ANTWOORDE OP PROBLEEM
My dogter het vir my en my vrou via die internet geboek op Kulula - sy het ongelukkig my vrou se noemnaam gebruik met bespreking in plaas van haar doopname. Nodeloos om te se met inboek was daar toe groot probleme - die inboekagent het geweier dat sy vlieg op die huidige kaartjie. Hy het aanbeveel ...