AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Telkom - Telkom het net een taal - Closer Option?!?!?! | #66107

Telkom
Telkom het net een taal - Closer Option?!?!?!

Ek het vanoggend gebel om 'n navraag te doen oor my huidige rekening. Ek moet betaal vir oproepe wat na 'n landlyn na 19:00 geplaas was. Dit was op 05/03 - 08/03 en was na die nommer 0215961999. Ek is op die Closer Option 2 pakket. Die eerste persoon, met die naam King, kan net engels praat, maar verstaan die taal nie so lekker nie. Want die woorde "five" en "three" klink mos presies dieselfde. Hy sou my kon help het as hy ook net geluister het toe ek vir hom se dat my probleem is op bladsy vier van my rekening. Ek het die telefoon maar net neer gesit, want daar is nie hulp nie. Die tweede keer wat ek bel toe praat ek afrikaans, dit was 'n helse taak vir die telkom personeel lid om te verstaan. "I cant talk your language. No one here can. You talk english I help you." Met so 'n gebroke engels wonder ek self of jy kan help. Het julle dan geen afrikaans sprekende mense in julle rekening afdeling nie? Het julle 'n probleem om afrikaans sprekendes te help? Ek sal dan net my rekening navraag moet rig aan ander groepe / organisasies wat wel tweetalig is.

Date:

Company: Telkom

Country: South Africa   City: Rekening

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google