AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: KFC - WHERE DO I EAT | #18379

KFC
WHERE DO I EAT

Ek het nou die dag omtrent so R200.00 se kos gekoop by Protea Hoogte se KFC...

Large pops - R31.00

ek het 2 Large pops bestel, en dit was net die helfde vol gewees van die houer... So ek het ekstra betaal vir n groter houder maar met n medium pops as inhoud...

Toe ek vir hulle bel rondom die klag (en ek praat Afrikaans) toe kon hulle my nie verstaan nie... Ek vra toe om met iemand te praat wat Afrikaans is, en hulle druk toe die foon in my oor dood!!!

"Sorry I dont understand you" word deur die persoon ges?...

Ek was toe maar net eintlik aspris oor dat ek aandring om Afrikaans te praat, maar hulle verstaan nie my nie...

Het die persoon nie Afrikaans en Engels op skool gehad nie...

Ek het terug gebel en maar in Engels die saak verder gevat...

Maar ek dink net dit is misleidend vir die kliente om n Large pops te koop en net helfde inhoud te kry...
(Ek moes amper n privaat speurder bel om die pops te kom soek in my houer!!!)

n ontevrede klient
Maureen

Date:

Company: KFC

Country: South Africa   City: Brackenfell Protea Heights

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google