AfricaComplaints.com » Lawyers & Legal Counseling » Complaint / review: MBD Attorneys - INCOMPEDANT STAFF | #149867

MBD Attorneys
INCOMPEDANT STAFF

Ek gaan maar in Afrikaans skryf, want die mense verstaan nie Engels nie. Ek is vir MBD wat dink hulle kan my bully en intimideer. Wel mense skrik wakker, want ek skrik nie vir julle nie. Ek het GEEN "deallings" met jul gehad nie. Ek skuld julle geen geld, verduideliking, ID nr, geboortedatum of bankbesonderhede nie. Indien jul my foon wil betaal elke maand kan jul my bel, sms of epos, maar ek betaal my eie foon so get f... kken lost. Ek kan nie jul vermetelheid verstaan nie, soveel arrogansie, wel al wat ek kan s? Mr. die prokureur, jy het 'n heel paar ongeskoolde mense daar. Jou besigheid. En moet nie waag om in my krediet rekord in te gaan nie, want ek ken ook die wet. Hoop jul verstaan Afrikaans, want indien nie, daar is baie ander tale wat ek vir jul kan skryf. No problem at all.

Date:

Company: MBD Attorneys

Country: South Africa   City: JOHANNESBURG

Category: Lawyers & Legal Counseling

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google