Telkom
Telkom het net een taal - Closer Option?!?!?!
Ek het vanoggend gebel om 'n navraag te doen oor my huidige rekening. Ek moet betaal vir oproepe wat na 'n landlyn na 19:00 geplaas was. Dit was op 05/03 - 08/03 en was na die nommer 0215961999. Ek is op die Closer Option 2 pakket. Die eerste persoon, met die naam King, kan net engels praat, maar ...