AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Antwoord op vrae tov n produk en Voorraad | #331376

Vodacom
Antwoord op vrae tov n produk en Voorraad

Ons moet darem met min tevrede wees wat kliente diens betref. Ek was by Vodacom om my Data te upgrade en sien 2 opsies in die boekie waraan ek belangstel. Die een is in wit geprint en die ander een in rooi. Een is n effe kleiner router en een n effe groter een. Al 2 is 2 Gig per maand maar een kos R129 en een R159. Omdat ek geen kennis het van die dinge nie vra ek toe die meisie wat my help maar sy moet my bietjie vertel wat is die verskil van dit. Sy se vir my nee geen verskil Mevrou een is net in rooi geprint. Jy kon my met n veer omtik. Ek besluit toe nou maar op een van die 2 en sy se oh ons het niks meer van dit op voorraad nie. Maar die boekie se dis tot 7 Feb? Ek se ok bestel vir my. Sy se ok maar dit sal dalk nie voor die 7de hier wees nie en dan verval die aanbod. So nee, ek het verniet Mall toe gery in n ry gestaan n stupid antwoord op my vraag gekry en die aanbod in die boekie kry ek ook nie. Weet Vodacom van die verbruikerswet??? Ek wonder nou of ek wil opgradeer.
En as julle nie hierdie Afrikaans brief kan verstaan nie, kry iemand wat kan vertal.
Karin Carstens

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Paarl Mall

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google