AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - Replacement of phone | #327562

Mtn
Replacement of phone

'n Maand gelede 'n Blackberry Bold 9900 ingegee vir herstelwerk. Hulle het my laat weet dat die foon vervang sou word. Tot op hede moet ek hulle gereeld bel om te hoor of daar al fone ingekom het, wag al meer as drie weke vir my nuwe foon maar blykbaar is daar nooit voorraad nie. Ek het al met MTN Service Provider self gepraat en hulle het net dieselfde verskoning as hulle nie my foon kan vervang vir dieselfde foon nie waarom kan hulle nie my foon vervang met 'n soorgelyke foon nie as Blackberry dan nie voorraad het. Ek bel hulle elke 2de dag vir 'n antwoord maar die antwoord bly dieselfde geen voorraad nie. Het Blackberry dan hierdie reeks gediscontinue of wat???

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Wolmaransstad North West

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google