AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Q-Photo - Prints done wrong | #258957

Q-Photo
Prints done wrong

Ek het vandag weereens (en nie die eerste keer nie) Indigo prints gaan optel by die tak, en dis ALWEER verkeerd. Dis mooi geprint en mooi gesny maar daar is nie 'n UV Glaze oor nie, en dis nie die eerste keer wat ek bestel en iets gaan verkeerd nie (en dis ooknie asof ek NIE weet wat om te bestel nie want ek weet presies!!!). Dis 205 A3 prints, 'n hele kleuterskool se fotos, MY NAAM, en ek WEET hoe moeilik kleuterskool mammas kan wees!!!
Nou wil julle he ek moet op MY onkoste alles oor print??? Dit werk nie so nie!!! Ek is NIE gelukkig nie... Ek werk vrek hard om in te kom by die kleuterskole, en een so boggerop, en MY naam is daarmee heen en ek kry nie weer volgende keer die photoshoot nie... WAT GAAN JULLE HIEROMTRENT DOEN??? Julle is welkom om vir my asb 'n mail te stuur op [Email Removed]

Die diens by Parkview is uitstekend, ek het geen probleem daarmee nie, maar dis nie aanvaarbaar dat die prints verkeerd geprint is en ek moet dit op my onkoste regmaak nie!!!

Date:

Company: Q-Photo

Country: South Africa   City: Pro lab

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google