AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Ontevrede diens | #306216

Vodacom
Ontevrede diens

Hallo, ek het 'n 3gig internet uitgeneem vir R199 per maand vir 2 jaar. Laas jaar Oktober het ek vodacom 'n e-pos gestuur met 'n brief om te vra dat hul my moet opgradeer na 'n 5 gig, maar hul moet eers vir my laat weet of daar 'n verskil in koste gaan wees. Die persoon met wie ek gedeel het het my e-pos teruggestuur om my mee te deel dat daar geen ekstra koste per maand sal wees nie, die bedrag sal R199 per maand bly. Groot was my verbasing toe ek 'n rekening van R799 kry. Ek het vandag met die persoon gepraat, en iemand het blykbaar al voor ek die mail gestuur het my 3gig na 5gig geskuif sonder dat ek toestemming gegee het, nou moet ek eers die R799 betaal want hul se my rekening is nou agterstallig! dan sal hulle die regstelling doen en my terugbetaal. Nou is my rekening agterstallig omdat iemand nie hulle werk reg gedoen het nie! Hoe kan hul sommer die gigs opskuif sonder toestemming van die klient!!

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Port Elizabeth

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google