AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: Multichoice - BEL EN GEEN HULP!!! | #60977

Multichoice
BEL EN GEEN HULP!!!

Ek het al voorheen ook gekla van DSTV se swak diens, eers moet j vir ure aanhou & jy bel vanaf prepaid lyn.
Jy bel die 021 nr hou aan & dan word 'n 011 nr gegee. Dan word niks gese watter opsies jy kies nie. Kry jy antwoord se hul amdat jy 'n staff acc het moet jy commersial option druk, doen jy dit & kom yteindelik deur, dan se hul jou jy moet commercial & option 3 druk dan hou jy maar weer (terwyl ek die complain tik hou ek nou al amper meer as uur & die vrou se net your call be answer) Ekt 'n groot probleem met DSTV van ek weeti hukm moet jy jouself eers autenticate nie & as die agent optel weer selle storie... ek se nou al 5 keur dieselfde ding oor & oor... MY PRIMARY DECODER WYS 8118 & DAN SPRINH DIT NA NRS, EK WOU OP ONS PVR TV KYK VAN DIT HET NOG VROER GESPEEL, MAAR WYS 143-3 CODE, SO DIE 1ST DAME HET GESE EK MOET DIE 011 NR BEL AGV STAFF ACC SODAT HUL DIE LINK KAN BREEK, MAAR EK MOET MOS NOU AANHOU, WAARVOOR MENS BETAAL WEET NET JULLE ALEEN VAN EKS NOU MOOI G VOL V DIE AANHOU & GEEN HULP. DSTV SAL REGTAG HUL SOKKIES MOET OPTREK & HUL ANTWOORD DIENS BIETJIE MOET OPKNAP, MAAR EKS NOU NET DIK & SAL VERDERE HULP SOEK!!!

Date:

Company: Multichoice

Country: South Africa   City: Call centre

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google