1) weet nie hoe prosedure werk by vodacare
2) gee vir ons valse inligting ivm handstuk
3) gee vir ons valse inligting ivm met oordra van data van 1 lyn na ander
4) swak diens in tak
5) bestuurder belowe om terug voer te gee 5 dae later en nog niks van hom gehoo
0 comments