AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Swak diens | #274177

Absa
Swak diens

Ek is al 2p jaar n klient van Absa en is my bestaande korttermyn versekering by Absa, ek het my makelaar gaan sien vir beter premies, sy bet toe vir my n ander polis geskryf, vandag kry ek in sms dat my aansoek onsuksesvol was vir verdere inligting bel hulle kontak sentrum by nr 0860111555 met verw nr 1 1339749872, die dame daar kan net se dat my bestaande polis gekanseleer is en het nie verdere inligting nie, nou sit ek sonder versekering, wat gee Absa om?

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Klerksdorp

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google