Hallo
Daar het op 21 Junie 2013 'n koeldrank kannetjie van een van jul trokke af geval en my kar se ruit getref waarna ek hom moes vervang. Het al die inligting vir hulle deur gestuur. Na talle oproepe na George kantore het niemand my nog terug geskakel nie. Ek moet elke keer hulle bel dan word ek net belowe hul kom terug na my toe.. maar niks gebeur nie. dis nou al amper 'n maand later en nog steeds niks
0 comments