AfricaComplaints.com » Electronics and household app. » Complaint / review: DSTV Installations SA - SWAK diens | #223199

DSTV Installations SA
SWAK diens

Ek het 3 dae gelede al aan DSTV 'n e-mail gestuur om te laat weet my een dokodeerder is gesteel en hulle moet hom kanselleer en asb die nuwe een aktiveer. Ek hulle voorsien van die ou dekodeerder se smartcard no asook die "case no" v.d. SAPS. Ook het ek aan hulle voorsien die nuwe dekodeerder no asook die nuwe smartcard no. Ek het sopas 'n sms van hulle gekry wat s? dat ek dia inligting WEER moet stuur op 'n briefhooh asso die smartcard no. Is hulle simpel, AL die inligting is voorsien en dit is deur my besigheid se epos gestuur. Nou vat hulle 3 dae om vir my so 'n sms te stuur, wat gaan die volgende verskoning wees. Hierdie is 'n dekodeerder in 'n kamer by 'n gastehuis, ek verloor besigheid a.g.v. hulle laksheid.

Date:

Company: DSTV Installations SA

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Electronics and household app.

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google