AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Telkom - TELKOM, Uitstekende diens? Ek kan die teendeel bewys | #159246

Telkom
TELKOM, Uitstekende diens? Ek kan die teendeel bewys

Ek het aansoek gedoen vir 'n Telkom ADSL lyn die 3de Mei. En tot nou toe nog niks, en dit na lang gesprekke op epos en telefoon oproepe wat my al honderde rande uit die sak gejaag het. Ek het al die eposse as bewys van lee beloftes en swak diens. Supervisors of managers wat nie weet wat aangaan in hul veld nie, en tegnikuste wat langs die pad sit en boeke lees tydens werktyd, terwyl ek steeds sukkel om my besigheid aan die gang te hou omdat ek internet probleem het. Ek praat hier van Telkom winkel in Kolonnade RetailPark, en Silverton tak. Trevor is die Manager vir wie ek die heeltyd eposse stuur. My vraag is "Waar is mense se trots in hul werk deesdae? Ek is uiters ongelukkig!!! Dit is nou 'n Totaal van 74 dae vandat ek aansoek gedoen het, en Telkom belowe 7 dae. Hoe is dit vir valse advertensie??? Ek is vir swak diens, en dit nog van 'n maatskappy wat al jare bestaan en hul beloftes teen die tyd nou al moet kan nakom.

Date:

Company: Telkom

Country: South Africa   City: Montana en Silverton

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google