AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Global Carbon - Teleurgesteld in julle produk | #236788

Global Carbon
Teleurgesteld in julle produk

Global Carbon
Teleurgesteld in julle produk, valse inligting verskaf deur krag te bespaar
WATTER GROOT KLUG
Duisende rande glad nie die moeite werd
Sal julle produk vir geen kliente aanbeveel aangesien dit glad nie werk nie.
Kamstite 10 jr waarborg maar as jou produk nie werk noe en jy soek antwoorde kry mens geenterugvoering vanaf maatskappy!
Moet asb nie laat Global Carbon enige van u laat mislei nie wamt die enery saving produk is net een groot klug!

Date:

Company: Global Carbon

Country: South Africa   City: Haymedow cresent

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google