AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Dankie JP | #228368

Vodacom
Dankie JP

Ek wil net vir JP (Jean-Paul Coetzee) baie dankie se vir die ekstra myl wat hy gestap het deur my memory card by die werk te kom aflewer.

Ek wil ook net noem dat JP geen beheer gehad het oor die vertraging van die voorraad nie en dat dit NIE sy skuld is nie, maar wel VODACOM se skuld is.

Nogmaals dankie JP vir jou vriendelike diens.

Groete
Willie

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Bloemfontein

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google