Ek het my man se bankkaart in die pick "n Pay drankwinkel vergeet Saterdagoggend, maar het dit eers sondag besef. My vriendin se ma het die telefoon nommer van die eienaar in die hande gekry en hy het die sleutel afgestuur sodat ons sy kaart kon kry. Ons woon in Bloemfontein en sou dan groot drama's gehad het om alles weer te kanselleer en uit te sorteer. Ons kan nie genoeg dankie se vir almal se moeite nie. Wys jou net daar is nog mense wat 'n ekstra myl sal loop. BAIE BAIE DANKIE
0 comments