AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Excalibur - Repair to my Excalibu | #43200

Excalibur
Repair to my Excalibu

Aan Juan en sy span, baie dankie vir die flinke en profesionele diens verlede Donderdag. Ek was vriendelik verras deur julle positiewe gesindheid en die ekstra myl wat jy vir my gestap het.
My sidesteps se brackets het begin kraak en die end caps is deur die klippe gelooi, maar hulle het dit vir my vervang sonder om eers te wonder daaroor.

Baie dankie julle, ek sal julle brand loop en adverteer.

Date:

Company: Excalibur

Country: South Africa   City: Garangkuwa

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google