AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Night And Day Car Services - Uitstekende diens | #84976

Night And Day Car Services
Uitstekende diens

Ek wil net dankie s? aan Gideon en sy span vir die uistekende diens wat ek en my vrou gekry het met die diens van ons voertuie! Vanaf ontvangs/bespreking to en met die finale was van die voertuie was die ondervinding puik!

Nogmaals baie dankie

Paul & Ansie Ellis

Date:

Company: Night And Day Car Services

Country: South Africa   City: Rooihuiskraal

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google